Ek met die hersiening begin en besef dat dit 'n yslike hoop drek is wat deur Gurgle gefabriseer is!
Die vertaling wat ek gelewer het, was nietemin perfek, maar die kliënt het my manjifieke werk laat redigeer deur 'n ongeletterde sot wat dit geruïneer het!
En hulle het nou die tans gebrekkige vertaling mét my naam aanlyn gepubliseer! | Entry #28235 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
15 | 3 x4 | 1 x2 | 1 x1 |
|
Ek het met die hersiening begin en besef dat dit 'n enorme stapel ekskremente was wat Gurgle vervaardig het! Nietemin het ek 'n perfekte vertaling gelewer ... maar die kliënt het my verhewe werk laat redigeer deur 'n ongeletterde gek wat dit verwoes het! En hulle het my nou gebrekkige vertaling langs my naam aanlyn gepubliseer! | Entry #29170 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
10 | 1 x4 | 3 x2 | 0 |
|
Ek het met die hersiening begin en besef dat dit 'n enorme stapel ekskremente was wat Gurgle vervaardig het!
Nietemin het ek 'n perfekte vertaling gelewer ... maar die kliënt het my verhewe werk laat redigeer deur 'n ongeletterde gek wat dit verwoes het!
En hulle het my nou gebrekkige vertaling langs my naam aanlyn gepubliseer! | Entry #28714 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
6 | 1 x4 | 0 | 2 x1 |
|
Toe ek die hersiening begin het ek gou besef dit was 'n reuse hoop drek, deur Gurgle geproduseer!
Ek het nietemin 'n perfekte vertaling gelewer... maar die klient het my manjifieke werk deur een of ander ongeletterde doos laat wysig, wat dit verwoes het.
En toe het hulle my nou-foutiewe vertaling langs my naam aanlyn gepubliseer! | Entry #28750 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
1 | 0 | 0 | 1 x1 |
|